Modulekode | JMT 334 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Teoretiese begronding van Ingenieursgrafika en Ontwerp, insluitend begrippe wat spesifiek is tot Ingenieursgrafika en Ontwerp; die onderrig van Ingenieursgrafika en Ontwerp in Suid-Afrika; assessering in Ingenieursgrafika en Ontwerp; reflektiewe praktyk; analise van die kurrikulum en beleidsdokumente; instruksionele ontwerp. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App